rachellbiblestudy

A bible study or word for the day to inspire and restore.,

DIE DUIWEL WIL JOU VERSTAND OORNEEM

on August 8, 2011

Jak 1: 6-8

Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos ‘n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word.

Want dié mens moenie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie

so ‘n dubbelhartige man, onbestendig in al sy weë.

.. ‘n dubbelhartige man het twyfel in sy hart- -twyfel oor die dinge wat die Here kan doen

Sonder gesonde gedagtes of verstand is ons niks of kan ons niks doen nie. Sonder ‘n gesonde verstand is ons rigtingloos en neem verkeerde besluite

Gesonde vestand en gedagtes lei tot gesonde lewe. Jou verstand bepaal jou besluite.

brochure die duiwel wil jou verstand oorneem.pdf

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: